Algemene Projekte

Hierdie komitee  is verantwoordelik vir  die organisering en verkope van verversings met byeenkomste soos:

  • Super 12 Atletiek
  • Super 12 Landloop
  • 4 Koekverkopings deur die jaar

Die komitee is  ook betrokke by  die jaarlikse kaartjie-verkope en help ook met  die Love Bucket projek.