Fasiliteite

Akademiese fasiliteite

Rekenaarsentrum

 

Klasse

Leessentrum (Tablette word gebruik!)

 

Biblioteek

Lees en kyk maak slim!!!  By ons media sentrum kan kinders hulle gunsteling boeke leen en lees.  Dis rerig  vir klein, groot en almal.  Ons hou ook gereelde uitstallings met die nuuste temas.  Daar is voorts verskeie video’s vir die  lekker en vir  leer – van animasie tot lekker stories en opvoedkundige materiaal.          

Jy kan ook van ons rekenaars gebruik vir soek en leer, of sommer net vir die verkryging van hope inligting.

Kom deel in die ontspanne atmosfeer waar elke kind die geleentheid gegun word om net weer kind te wees!!!

Ouditoriums

Tegnologie-sentrum

Sport fasiliteite

Rugbyvelde

Krieketvelde

Atletiekbaan

Krieketnette

Tennisbane en Netbalbane

 

Skaak-fasiliteite

Naskoolsentrum

Dis ‘n veilige, kindervriendelike omgewing wat ongeveer 180 kinders kan huisves.  Daar is ‘n sandput, klouterraam, bordspele en TV  beskikbaar om van ‘n laaaaang dag ‘n kort dag te maak.

 

Kafeteria

Ons nuwe kafeteria (in 2016 oorgedoen), verkoop ‘n groot verskeidenheid lekkernye en gesonde snoeperye. 

 

Skoolsaal

Ons saal is ‘n uiters modern ruimte waarop alle Vastrappers trots is.  Daar is lugversorging, goeie klank en voldoende beligting.

 

Personeelkamer

Nuut oorgedoen in 2016