Gholfdag

Hierdie komitee is verantwoordelik vir die aanbieding van die jaarlikse Vastrap Golfdag. 

Daar is geleentheid vir 36 spanne van 4 om gedurende die dag te kan speel, asook vir verskeie firma's wat hulle besighede wil bemark in die vorm van borge op die putjies en baan.

Hierdie golfdag is baie gewild en vier-balle word jaarliks lank voor die tyd opgeraap!