Kaartjie-verkope

Vastrap Kaartjie Kompetisie 

Die kaartjie- kompetisie is die grootste fondsinsamelings projek van Vastrap. Hierdie projek word slegs in die 2de kwartaal geloots.

Die fondse is al aangewend om onder andere 'n nuwe pawiljoen vir die skool te bou asook 'n nuwe personeelkamer.  Hierdie is beslis 'n projek om te ondersteun!