Kiekies

By Vastrap hou ons sommer baie van kiekies! Ons neem fotos van alles en nog meer. Ons neem fotos van ons leerlinge, funksies, projekte, sportbyeenkomste en sommer enige iets waarop ons trots is.  

Kom blaai gerus deur ons kiekies en sien self hoe lekker dit is om 'n Vastrapper te wees!  E-pos sommer ook daardie oulike foto wat jy geneem het en met ons wil deel na tarryn.vandermerwe@vastrap.co.za