Mini Sport

Mini Rugby

Welpie (Bulletjie) rugby is al vir meer as 20 jaar deel van Vastrap.  Dis ‘n gewilde rugbyprojek  onder  die graad R, graad 1 en graad 2 seuns.  Dit skep die ideale platform vir beginner rugbyspelers om die basiese vaardighede van die spel te ontwikkel. Daar word aandag gegee aan balhantering, kontakvertroue en om ‘n liefde vir die spel te kweek.
Sinoniem met dié projek, is die hegte band wat gesmee word tussen die seuns en die ouerbetrokkenheid wat by die skool bewerkstellig word.

Elke speler is uniek en kan sy eie talente ontdek.  Mini rugbydae is dus die   ideale platform om met die kompeterende deel van die spel kennis te maak. Dit is 'n raakvat, laagvat en tussen die pale dag.

Mini Netbal

Mini Krieket

Mini Tennis

Mini Hokkie