Redenaars

Ons wil graag vir elke Vastrapper die vaardigheid van openbare redevoering gee.  Redenaars – in enige vorm – dwing ons kinders om aktueel betrokke te wees, kreatief te dink, logiese denke te onwikkel en sinvol met inligting te werk.  Redenaars lewer kinders wat met selfvertroue hulle standpunt kan stel en met gemak voor ander kan praat.

By Vastrap bied ons die volgende vorms van openbare redevoering:

  • Super 12 Redenaars - wenners 2014.
  • ATKV redenaars
  • Radikale Redenaars
  • Groepsredenaars