Sport Akademies

Vastrap is geseënd om Krieket-, Netbal-, Rugby- en Tennis akademies op die terrein te huisves.  Dis ideal vir kinders wat meer van die sportsoort wil geniet as wat die skool seisioen toelaat.  Hier  moet ouers die afrigters betaal vir hulle dienste.  Vastrapsport se afrigting  gedurende  die seisoen is egter gratis.