Inligting

Vind al die inligting wat jy nodig het om meer van Vastrap se "manier van doen" uit te vind.  Kyk gerus na ons toelatingsvereistes, skoolure, mooi skooldrag en nog vele meer.  Lees ook sommer die pragtige woorde van ons skoollied!