Koor

Vastrap het ‘n graad R, junior en senior koor, wat uitstekend vaar en afrigting uit die boonste rakke ontvang.

 

Ons kore tree op by verskeie geleenthede -  in  kerke, ATKV Aplous, Tshwane Jeugkunstefees, Eistedfods, Super 12 en vele ander plaaslike geleenthede.