Massa Revue

Elke derde jaar hou Vastrap ‘n opwindende revue , waar elke leerling die geleentheid kry om op die verhoog te sing, dans en en op te tree.  Dit is altyd een van die jaar se hoogtepunte en mag beslis nie misgeloop word nie!