"Tone"

Ons het lekker loslit dansgroepe vir junior en seniors. 

 

As jy gek is oor die verhoog en graag jou lyf wikkel – kom word deel van ons Top Tone of Tawwe Tone of Pom-Poms!

Ons Tone tree op by verskeie plaaslike geleenthede in Rustenburgse, maar ook by groot kompetisies soos Tshwane Jeugkunstefees, Kaleidoskoop en Spektrum.