Personeel
Vastrap het verskeie dinamiese spanne – die ruggraat van ons wonderlike skool.
Die Beheerliggaam van Laerskool Vastrap is deur die ouergemeenskap van ons skool verkies om die belange van die skool te bevorder. Die BL is trotse verteenwoordigers van elke ouer en elke kind in Vastrap.
Die Vasvatters is die leerling leiers wat toesien dat ons skool elke dag ons waardes uitleef en ons missie leef. Elke termyn word nuwe leiers aangewys.
Ons ouers is toegewyde ondersteuners en altyd teenwoordig by enige Vastrap-geleentheid.
Muvassi is die nuutste toevoeging tot die gesin – ons eie, snoesige gelukbringer!
‘n Boodskap van die Hoof
Lambert Jankowitz
Laerskool Vastrap se leuse is TREK SAAM. Dit is wat uitstaan wanneer die personeel, leerlinge en ouers saamstaan, saamwerk en saamtrek om hierdie skool met sy ryk tradisies en toekomsvisie na nog hoёr hoogtes te lei.
Vastrap is wyd en syd bekend vir sy akademiese, sport en kultuurprestasies, maar ook as dié skool wat hoop en geleentheid vir sy leerlinge bied.
As skool met hoë Christelike waardes en norme, streef elke onderwyser daarna om leerlinge op alle lewensterreine van hulle volwasse lewens toe te rus.
Die Vastrap-kinders is ons kosbaarste en grootste geskenk waarvoor die skool verantwoordelikheid aanvaar. Leerlinge, ouers en personeel beleef Vastrap as ‘n veilige hawe waar almal geborge voel, vir mekaar omgee en na mekaar uitreik.
Een van die belangrikste besluite wat enige ouer vir sy kind kan neem, is ongetwyfeld die keuse van ‘n geskikte skool. Mag Laerskool Vastrap, met waardes wat spreek van respek, uitnemendheid, integriteit en lojaliteit, die skool wees wat ‘n groot bydrae in u kind se toekoms lewer.
Eenmaal ‘n Vastrapper, altyd ‘n Vastrapper!
Bestuur
Lambert Jankowitz
Bertie Oosthuizen
Ditro Pieterse
Susan Saaiman
Pieter van der Walt
Herman van Dyk
Beheerliggaam
Lambert Jankowitz
Deon Louw
Waldette Grey
Wilmé Fourie
Inge Cilliers
Este Pretorius
Hylton Ackerman
Jannie Jonker
Carlos Mendes
Pieter van der Walt
Susan Saaiman
Bertie Oosthuizen
Lorinne Loots
Herman van Dyk
Graad R
Alet Coetzer
Deidrè Botha
Elizna de Beer
Chanéll Höll
Annelie Kemm
Annerie Oosthuizen
Chantelle Thompson
Graad 1
Michelle Breedt
Drienie Kruger
Marionel Cilliers
Kayla Graham
Anélle Jacobs
Mieke Jacobs
Mariske Jankowitz
Graad 2
Joan Benade
Jonelle Grobler
Amné Liebenberg
Aimeè Parker
Donna Esterhuizen
Maryke Knoetze
Simoné van der Linden
Graad 3
Hannalene Emslie
Hetti Jansen
Alida Malan
Shanè Pheiffer
Marisa van Wyk
Irene Vosloo
Sharné Smit
Graad 4
Wynand Burger
Werno van Niekerk
Marisa Havenga
Alicia Killian
Marinette Lotter
Hestie van Dyk
Graad 5
Marlie Benade
Danelle van der Wal
Dan Whitehorn
Lorinne Loots
Louise Potgieter
Ansunè van Biljon
Graad 6
Ionè Watkins
Naudene Labuschagne
Ockert Nieuwenhuizen
Juanita Pretorius
Charine Prinsloo
Izelle Roodt
Bianca van Tonder
Graad 7
Tiaan du Toit
Franè du Toit
Annette Hoon
Christa Kleynhans
Henning Pretorius
Christine Venter
Liggaamlike Opvoeding
Jeanette Botha
Gretha Strydom
Armand Knoetze
Frikkie Opperman
Hans van Dyk
Studente
Vicky Potgieter
Johan Snyman
Deserè Mostert
Sonika de Bruin
Shevern Weiss
Carike Arnold
Juané Louw
Estian Schöfeldt
Divan Horn
Johan van der Westhuizen
Nicklis van Onselen
Simone van der Merwe
Ander
Jaco Boshoff
Johan Benade
Anita de Kok
Cobus Deysel
Lynn Pieterse
Annalie Strydom
Melanie van Zyl
Tinus Vosloo
Dina Whitehorn
Andre van der Westhuizen
Koraalblom
Alicia De Villiers
Marychaun Janse van Vuuren
Snoepstoep
Melissa Bester
Lydia Molusi
Terese Molusi
Serina Rudolph
Natasha Turner
Naomi van Staden
Admin
Carina Barnard
Corrie Bester
Inge Cilliers
Hedri Coetzee
Annelie De Kock
Lorné de Villiers
Michelle Opperman
Yolandie Potgieter
Marina Snyman
Linda Zoutendyk
Belangrike Skakels
Skoolgeld
Aansoekvorm
Akademie
Sport
Kultuur
Kontak Ons
T 014 597 1817/9
E vastrap@vastrap.co.za
A Uniestraat 65, Rustenburg, 0299
