Projekte

Ons projekte sluit in:

Kwartaal 1

  • Valentyskarnaval
  • Vassiefamiliefees

Kwartaal 2

  • Kaartjiekompetisie
  • Veldfliek
  • Fun Run

Kwartaal 3

  • Gholfdag
  • Lentefees

Kwartaal 4

  • Ma-en-seunaand
  • Pa-en-dogteraand

Gemeenskapsprojekte

  • Sak-‘n-Pak
  • Fetale alkoholsindroomdag – funky socks

By Vastrap is ons trots op ons flinke ouer-komitees wat verskeie beheerliggaam-projekte bestuur.  Elke komitee het ‘n voorsitter en lede, en dra fluks by tot ons jaarlikse fondsinsameling- en liefdadigheidsprojekte.

Alle ouers word hartlik uitgenooi om deel te word van een van ons fantastiese projek-spanne!

Belangrike Skakels

Skoolgeld
Aansoekvorm
Akademie
Sport
Kultuur

Bly op hoogte

Laai die toepassing af.

Kontak Ons

T 014 597 1817/9
E vastrap@vastrap.co.za
A Uniestraat 65, Rustenburg, 0299