SPORT

‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees!

Ons is deel van die Super 12 skole  en is trots om te kan sê dat ons puik vertoon en al verskeie  Super 12 kompetisies gewen het.

Ons poog om kinders sowel as ouers by sport-aktiwiteite te betrek. Ons onderwysers is top-afrigters en ons kinders kry individueel en in span-verband elke moontlike geleentheid om optimaal te ontwikkel. Ons strewe daarna dat alle Vastrappers gedurende ‘n jaar aan ten minste 2 sport-aktiwiteite blootgestel word.

Ons sport aktiwiteite sluit in :

  • Atletiek
  • Boogskiet
  • Gholf
  • Gimnastiek
  • Hokkie
  • Krieket
  • Landloop
  • Massasport
  • Netbal
  • Rugby
  • Ruiterkuns
  • Skaak
  • Swem
  • Tennis

                                                                                                                   Designed bt Gorilla Marketing ©

Close Menu
×
×

Cart