Personeel

Vastrap het verskeie dinamiese spanne – die ruggraat van ons wonderlike skool.

Ons onderwyserskorps is goed opgelei, passievol oor elke kind en altyd bereid om die ekstra myl te loop.

Die Beheerliggaam van Laerskool Vastrap is deur die ouergemeenskap van ons skool verkies om die belange van die skool te bevorder. Die BL is trotse verteenwoordigers van elke ouer en elke kind in Vastrap.

Die Vasvatters is die leerling leiers wat toesien dat ons skool elke dag ons waardes uitleef en ons missie leef.  Elke termyn word nuwe leiers aangewys.

Ons ouers is toegewyde ondersteuners en altyd teenwoordig by enige Vastrap-geleentheid.

Muvassi is die nuutste toevoeging tot die gesin – ons eie, snoesige gelukbringer!

‘n Boodskap van die Hoof

Lambert Jankowitz

Laerskool Vastrap se leuse is TREK SAAM. Dit is wat uitstaan wanneer die personeel, leerlinge en ouers saamstaan, saamwerk en saamtrek om hierdie skool met sy ryk tradisies en toekomsvisie na nog hoёr hoogtes te lei.

Vastrap is wyd en syd bekend vir sy akademiese, sport en kultuurprestasies, maar ook as dié skool wat hoop en geleentheid vir sy leerlinge bied.

As skool met hoë Christelike waardes en norme, streef elke onderwyser daarna om leerlinge op alle lewensterreine van hulle volwasse lewens toe te rus.

Die Vastrap-kinders is ons kosbaarste en grootste geskenk waarvoor die skool verantwoordelikheid aanvaar. Leerlinge, ouers en personeel beleef Vastrap as ‘n veilige hawe waar almal geborge voel, vir mekaar omgee en na mekaar uitreik.

Een van die belangrikste besluite wat enige ouer vir sy kind kan neem, is ongetwyfeld die keuse van ‘n geskikte skool. Mag Laerskool Vastrap, met waardes wat spreek van respek, uitnemendheid, integriteit en lojaliteit, die skool wees wat ‘n groot bydrae in u kind se toekoms lewer.

Eenmaal ‘n Vastrapper, altyd ‘n Vastrapper!

Bestuur

Lambert Jankowitz

Skoolhoof

Susan Saaiman

Adjunkhoof

Pieter van der Walt

Adjunkhoof

Herman van Dyk

Adjunkhoof

Ditro Pieterse

Adjunkhoof

Beheerliggaam

Susan Saaiman

Akademie

Jaco Volschenk

Voorsitter

Este Pretorius

Bemarking en Kultuur

Inge Cilliers

Finansies

Deon Louw

Tesourie

Christian Steyn

Regsadvies

Waldette Grey

Sekretaresse

Hylton Ackerman

Onder-voorsitter

Jannie Jonker

Sport

Pieter van der Walt

Terrein tegnologie leerlinge

Christine Oelofse

Borge en Projekte

Lambert Jankowitz

Skoolhoof

Graad R

Tarryn Vermeulen

Gr R

Linda Coetzee

Gr R

Elizna de Beer

Gr R

Deidrè Botha

Gr R

Corrie Bester

Gr R

Chanelle Naude

Gr R

Annelie Kemm

Gr R

Alet Coetzer

Gr R

Graad 1

Marionel Beumer

Gr 1

Mieke Jacobs

Gr 1

Michelle Breedt

Gr 1

Heleen Bezuidenhout

Gr 1

Drienie Kruger

Gr 1

Anélle Jacobs

Gr 1

Graad 2

Zelia van der Walt

Gr 2

Marietjie van Schalkwyk

Gr 2

Lindy Prinsloo

Gr 2

Kayla Weyer

Gr 2

Joan Benade

Gr 2

Anita De Kock

Gr 2

Aimeè Parker

Gr 2

Graad 3

Shanè Pheiffer

Gr 3

Marisa van Wyk

Gr 3

Irene Vosloo

Gr 3

Hetti Jansen

Gr 3

Hannalene Emslie

Gr 3

Christa Thomas

Gr 3

Alida Malan

Gr 3

Graad 4

Wynand Burger

Gr 4

Werno van Niekerk

Gr 4

Marisa Havenga

Gr 4

Marinette Lotter

Gr 4

Ian Duvenhage

Gr 4

Hestie van Dyk

Gr 4

Alicia Killian

Gr 4

Graad 5

Mari Botha

Gr 5

Marlie Benade

Gr 5

Louise Potgieter

Gr 5

Lorinne Loots

Gr 5

Lorinda Strydom

Gr 5

Johan Benade

Gr 5

Ansunè van Biljon

Gr 5

Graad 6

Naudene Labuschagne

Gr 6

Julise Botha

Gr 6

Juanita Pretorius

Gr 6

Izelle Roodt

Gr 6

Ionè Watkins

Gr 6

Charine Prinsloo

Gr 6

Ockert Nieuwenhuizen

Gr 6

Graad 7

Tiaan du Toit

Gr 7

Henning Pretorius

Gr 7

Franè du Toit

Gr 7

Christine Venter

Gr 7

Christa Kleynhans

Gr 7

Bianca van Tonder

Gr 7

Annette Hoon

Gr 7

Liggaamlike Opvoeding

Luhandri Le Roux

Jeanette Botha

Gretha Strydom

Frikkie Opperman

Danielo Blignaut

Armand Knoetze

Studente

Vicky Potgieter

Sharnè Smit

Lilanie Gous

Juan-Drè Havenga

Jonelle Du Toit

Johan Snyman

Franko Delport

Deserè Mostert

Chenell Holl

AJ Johnson

Ander

Tinus Vosloo

Rekenaars en Robotika

Melanie van Zyl

Rekenaars en Robotika

Marizaan Elske

Musiek en Drama

Lynn Pieterse

Bemarking en Projekte

Jaco Boshoff

IT

Hedrie Coetzee

Projekte en Bemarking

Dina Whitehorn

Biblioteek

Dan Whitehorn

Tswana

Annalie Strydom

Musiek

Koraalblom

Marychaun Janse van Vuuren

Lornè de Villiers

Alicia De Villiers

Snoepstoep

Sophie Molusi

Serina Rudolph

Michelle Janse van Rensburg

Melissa Bester

Lydia Molusi

Admin

Yolandie Potgieter

Rachè Botha

Marina Snyman

Linda Zoutendyk

Carina Barnard

Annelie De Kock

Inge Cilliers

Michelle Opperman

Belangrike Skakels

Skoolgeld
Aansoekvorm
Akademie
Sport
Kultuur

Bly op hoogte

Laai die toepassing af.

Kontak Ons

T 014 597 1817/9
E vastrap@vastrap.co.za
A Uniestraat 65, Rustenburg, 0299